Pryse / Rates

Kontak ons gerus vir 'n kwotasie. Ons bied kompeterende pryse om by jou begroting te pas

Please contact us for a quotation as I offer very competitive prices to suit your budget and personal needs.


Ek waarborg diens en kwaliteit en doen alle voorbereiding en opstel van klank toerusting persoonlik. Ek is 'n SAMRO lid.
I guarantee service and quality and do all setup and preparation personally to ensure every event is a success. I am  a SAMRO member.
Port Elizabeth and surrounding areas.
Sel. 076 855 9001